Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dankie Gustuv en Marita. Marita, jy gaan net na die foto en kliek op hom, dan sal al die kommentaar onderaan verskyn en daar is dan 'n blokkie soos hierdie waarin jy kommentaar kan lewer. Gaan na my bladsy en maak my foto's oop as jy andersins sukkel.
Susan, sjoe, daardie engelkindjie is kosbaar! Dit is vir my, woorde kan dit nie beskryf. Vertrou jy het ook 'n geseende Jesusfees gehad! Jou "Mahala" foto spreek ook sommer boekdele. Dankie. Weet nie hoe om op die foto kommentaar te lewer nie! Ek sal seker nog een helder dag daarby uitkom!
Dankie Frans, waardeer dit baie.
Susan: dankie vir n puik bydrae - dis kreatief, die skatlik en dis na my beskeie mening, fotografies heel goed saam gestel. Knapskoot
Dit is so baie waar en ek sien dit met almal op fotoskool se foto's. Dankie Igno!
Wonderlik, Susan!! Dit laat mens net weer dink oor die bydrae wat mens so maklik kan maak deur jou passie uit te leef!
Dankie Louisa
Susan, dankie vir die mooi kosbare storie! Dit het my hartsnare geraak. Geseende Kersfees en alles wat mooi is vir 2012!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool