Hallo

Ek hoop iemand kan my help. Ek neem deeltyds foto's en gebruik my foto's dan vir advertensies en my portfolio, daar staan op my flyers dat ek alle reg behou om my foto materiaal te gebruik vir advertensie en portfolio doeleindes. Ek het ook nog niemand gekry wat kla nie, omdat ek en my kliente soos vriende word, maar ek wil uitvind of dit onwettig is? Is daar 'n vorm wat my kliente moet teken of is die inligting op my flyers genoeg?

Julle moet 'n lekker koue dag he en sommer wonderlike foto's neem van ons winter

Views: 112

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 14, 2015 at 3:02pm

Dit is beter om toestemming skriftelik te he van die persone. Eendag is iemand kwaad en dan waai die vere. Kyk maar na seks, die persoon se nie nee nie, maar wanneer dinge skeef draai dan is dit verkragting en dies meer

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html