Hi julle ek weet dis eintlik sommer niks maar ek is nogal heel in my noppies.  Vier van my fotos verskyn saam met 'n vol blad artikel in ons plaaslike koerant( dit is oor die 4x4 pret dag)!

Dit is lekker om die koerant op te tel en jou eie fotos te sien!

Miskien is hier iemand wat ons so bietjie meer kan vertel oor foto voorbereiding vir publikasie doeleindes?

Views: 78

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 1, 2012 at 10:58am

Veels geluk Sandra, ek is bly  vir jou.

Comment by Sandra Grobler on October 26, 2012 at 6:09am

ag dankie julle!

Comment by Liz on October 25, 2012 at 7:25pm

Sandra jy mag jouself op die skouer klop! Jy verdien dit en baie geluk!!!

Comment by Petro Geldenhuys on October 25, 2012 at 7:18pm

Baie geluk

Comment by Anita du Toit on October 24, 2012 at 7:26pm
Dis wonderlik Sandra, geluk

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html