Hi almal!

Ek het verlede week foto's geneem vir 'n kliënt, en sy wil graag 'n koffietafel-fotoboek laat druk. Ek het dit nog nooit voorheen gedoen nie - het wel heelwat ervaring van Paint Shop Pro en digitale scrapbooking. Kan julle enige verskaffers aanbeveel? Ek sal enige wenke waardeer!

Views: 160

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dana Pienaar on February 22, 2011 at 9:01am
Hi Martie. Dis toe ook Rapidstudio wat sy gebruik het en was ook heel tevrede. Sy was ook heel tevrede. Ek sê mos altyd..... as iets goed werk het 'n mens nie iets anders nodig nie. So, dan bly ons maar by Rapid. Groetnis.
Comment by Martie Venter on February 22, 2011 at 8:30am
Hi Dana - baie dankie vir die inligting! Ek het intussen een boekie van my eie foto's by Rapidstudios laat druk, en dit het baie mooi gekom. Sal graag wil hoor waar jou dogter die drukwerk laat doen het, en wat haar ervaring was.
Comment by Dana Pienaar on February 22, 2011 at 8:11am
Hi Martie. My dogter het 'n sagteware program waarop sy 'n koffietafel- fotoboek saamgestel het. 'n Mens e-mail dan die hele "file" na die sagteware uitgewer en hulle doen die drukwerk presies soos jou komposissie op die file. Ek sal vir jou detail kry en laat weet. Groetnis

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html