Hallo Almal,

Sjoe, ek vra om verskoning vir die lang wag vir die aankondiging van die wenner, maar dit was 'n konsternasiestasie hier aan my kant ook - ek gaan die volgende tema iets soos Rus-en-vrede-oase maak, dalk gebeur dit dan ook...

Ons wenner is...

Wag, kom ons kyk eers weer na almal...

Hier is SJ se foto:

En dan Ansie se foto:

Doretha se foto:

Donald Daniel Jacobs se foto:

Francien se foto:

Martha se foto:

Tema-foto "Konsternasiestasie"

Antoinette se mielieblaar-stasie:

Sarel se foto:

Elzaan se foto:

Vida se foto:

Annelize se foto:

Marianna se foto:

Des se foto:

Piet se foto:

Gene se foto:

Liz se foto:

Anita se foto:

Magda se foto:

Mandie se foto:

Esther se foto:

Pierre se foto:

Renette se foto:

Tina se foto:

ArrA se foto:

Heila se foto:

Gerrie se foto:

JJ se foto:

Piet se foto:

Leone se foto:

Amanda se foto:

Heila se foto:

Riana se foto:

Ons wenner is Riana...

Hoewel die foto tegnies nog beter versorg kan word, het sy duidelik in die gees van fotoskool lekker pret gehad met die tema, en met die karakters.

Ons wil egter vir elke liewe deelnemer baie dankie se vir die hope pret wat ons gehad het! Hier kon enige interpretasie gewen het!!

Riana, stuur gerus jou adres aan igno@intekom.co.za

Views: 194

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2013 at 5:16pm

Hi Riana, ek was nou week lank nie op FSkool nie, sien nou eers jy het gewen.  Jou foto was vir my van die begin af baie oorspronklik. Veels geluk ek is ook saam met jou bly!!!

Comment by Tina le Grange on November 4, 2013 at 8:32pm

Veels geluk Riana, ek stem saam dat jy die konsternasie baie treffend uitgebeeld het.  Ek is baie bly saam met jou!!

Comment by Jacques van Delft on November 2, 2013 at 11:32am

Baie geluk Riana, jy het baie moeite gedoen en die tema baie goed uitgebeeld.

Comment by Liz on November 1, 2013 at 9:43am

Riana baie geluk met jou wen foto ... ware wenner!!

Comment by Riana Pretorius on October 31, 2013 at 7:32pm

Baie dankie Igno! Ek is baie bly ek moes nie 'n wenner gekies het nie.

Baie dankie vir almal se gelukwense!  Ons het lekker pret gehad met die opstel van die foto!!!

Comment by Dine Potgieter on October 30, 2013 at 9:20pm

Baie geluk Riana - ek het van die begin af baie van daardie foto gehou!

Comment by Piet Nel on October 30, 2013 at 7:19pm

Baie geluk Riana met die wen foto pragtig

Comment by Anita du Toit on October 30, 2013 at 1:18pm

Baie geluk Riana, jy is 'n waardige wenner!!!

Comment by Pieter Steyn on October 30, 2013 at 12:17pm

Sê ook baie geluk Riana - die foto is uitstekende een

Comment by Renette van der Merwe on October 30, 2013 at 11:11am

Baie geluk Riana  ek is bly vir jou part jou foto het groot sensasie veroorsaak  Nogmaals baie geluk jou foto is 'n treffer

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html