Hallo Almal,

Dis darem regtig onmoontlik om 'n wenner te kies uit hierdie uiteenlopende hoeveelheid kreatiewe inskrywings!

Loer gerus weer na al die foto's, en dan dink julle hoe julle dit sou beoordeel...

Skryf nou gerus jou motivering vir die wenfoto onder aan die comments - sal graag julle interpretasies en opinies wil sien voordat 'n besluit gemaak word!

Groete

Igno

Hier is SJ se foto:

En dan Ansie se foto:

Doretha se foto:

Donald Daniel Jacobs se foto:

Francien se foto:

Martha se foto:

Tema-foto "Konsternasiestasie"

Antoinette se mielieblaar-stasie:

Sarel se foto:

Elzaan se foto:

Vida se foto:

Annelize se foto:

Marianna se foto:

Des se foto:

Piet se foto:

Gene se foto:

Liz se foto:

Anita se foto:

Magda se foto:

Mandie se foto:

Esther se foto:

Pierre se foto:

Renette se foto:

Tina se foto:

ArrA se foto:

Heila se foto:

Gerrie se foto:

JJ se foto:

Piet se foto:

Leone se foto:

Amanda se foto:

Heila se foto:

Riana se foto:

Views: 253

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 7, 2013 at 9:23pm

Baie geluk Riana, jou foto is regtig 'n waardige wenner. Veels geluk!

Comment by Marianna Loots on October 10, 2013 at 9:01pm

Des se foto se vir my alles

Comment by Liz on October 2, 2013 at 10:20am

Pragtige foto en waardige wenner! Geluk aan almal.

Comment by Pieter Steyn on October 1, 2013 at 5:35pm

Konsternasie=Verslaenheid, ontsteltenis of opskudding volgens HAT - my vertolking Pierre se foto verslaenheid - Leone (kameelperd) ontsteltenis - opskudding Renette (sardyne) veroorsaak altyd opskudding as hulle aan wal kom - my 5 sent input - maar ek is bly ek is nie jy nie !!! Baie mooi foto's wat die tema gelok het. Doen so voort Groetnis

Comment by Gerrie Lambrechts on October 1, 2013 at 11:59am

Pierre se foto is vir my ’n treffer omdat die woord 'konsternasie' verslaenheid en ontsteltenis beteken, wat in die meisie se gesig so duidelik weerspieël word.

Comment by Doretha Kock on October 1, 2013 at 10:25am

Moeilike een, want daar is humor, moeilike oomblikke, vorms en strukture en chaos.  Dink hier moet maar 'n "looitjie" getrek word.

Comment by Hannes Kruger on October 1, 2013 at 10:22am

Vir my spreek Sarel se foto boekdele, maar ek moet byvoeg dat al die foto's regtig goed is met goeie interpretasie van die tema.

Comment by Pierre Hardinge on October 1, 2013 at 10:06am

Sjoe dis n baie moeilik keuse en eks eerlik ek kan nie een uitsonder nie....

Comment by Vida van Schalkwyk on October 1, 2013 at 8:10am

elzaan se baba olifante is vir my die "cute"-ste!!

Comment by Renette van der Merwe on October 1, 2013 at 6:32am

Martha het haar taak goed gedoen met die horlosies.Maar Pierre s'n is baie goeie konsternasie ook "hoe kom ek hier uit, help!!"

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html