Kort video gebaseer op my boek, tog - iets vir fotograwe daarin :-)

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heilet Oosterhuis on August 28, 2017 at 8:53pm

Baie dankie Igno, ek waardeer dit.

Comment by Igno van Niekerk on August 28, 2017 at 7:53am

Hallo Heilet,

Ek sal vir Hennie kontak.

Groete

Igno

Comment by Heilet Oosterhuis on August 27, 2017 at 1:47pm

Beste Igno, ek het n vriend Hennie Botha van George wat pragtige foto's neem en baie graag by Fotoskool wil aansluit, maar sodra hy wil registreer verskyn : rechacha op sy skerm en dan kan hy nie registreer nie. Sal jy asb so vriendelik wees om hom te probeer help,  hy sal n groot aanwins wees vir Fotoskool.  

Sy epos adres is henjobot@gmail.com

Baie dankie

Heilet Oosterhuis

Comment by Doretha Kock on June 3, 2017 at 7:44am

Pragtig, Igno en die boek 'n moet lees. Wens dit kan voorgeskryf word vir skoliere.

Comment by Vida van Schalkwyk on June 3, 2017 at 6:39am

pragtig igno!!!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html