Dagse almal

 

Hier was n advertensie van n kursus wat jy R2200 betaal ek is nou nie seker van details ek wil net weet jy doen als blykbaar aanlyn onthou iemand dit want ek wil die geld betaal en ek is bang ek moet die duur pakket betaal as ek dit mis .....asb kan iemand hier help.

 

Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 30, 2014 at 6:37pm

Go fot it Belinda...............jy gaan nie spyt wes nie. Dis baie lekker en saam leer ons baie

Comment by Igno van Niekerk on May 30, 2014 at 2:48pm

Hallo Belinda

Loer gerus bo by Fotoskool+ Meer Info.

Groete

Igno

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html