Hallo Fotoskolers!
Saterdag se SONY sessie wat in Bloemfontein gehou is, is nou op die UITSENDINGS tab bo aan die bladsy beskikbaar. Kom loer gerus daarna.
Vir die van julle wat dit lewendig probeer kyk het - ons het gestoei met bandwydte probleme, maar so leer ons - een van die dae gaan ons sommer lekker saamspeel met al die fotoskolers in alle stede en lande!
Groete
Igno
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool