Ma Kompetisie - uiteenlopend maar puik!

Vir die ma kompetisie was daar twee foto's wat uitgestaan het. Die lekkerte van hierdie foto's is dat elkeen op 'n unieke wyse iets anders van ma wees uitbeeld. Hierdie twee foto's sal dan deurgaan na die finale rondte wat in November plaasvind! Laat weet gerus wat julle dink.


Annalize Doubell se puik verwerking lyk so (Wonderlike lig en besonderse aanvoeling vir die Swart en Wit aanwending):


En Marietjie Whitehead se spontane ma-wees oomblik lyk so (puik fokus op die onderwerp, en lekker stemming):



Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html