Hallo Almal
Ek deel graag die omslag van die AUDIO CD "Fotografie vir Besige Mammas." Dit bestaan uit 'n reeks kort gedagtes oor die fotografie van jou kinders. Dit is nie tegnies nie, maar kan 'n lekker moedersdag geskenk wees. Die koste van die CD is R80.00 (Bloemfontein), en as dit gepos moet word in SA is die kostes R100.00. Vir meer inligting, stuur gerus 'n e-pos aan ignophoto@gmail.com
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool