Ek het so n ruk gelede 2 fotos van monumente geplaas van die voortrekkers (naby Graaff Reinette) Die een met die ossewa-wiel wat donker was, wou ek gister (21/11) weer afneem en dis nie meer daar nie.So nog n stukkie geskiedenis daarmee heen behalwe as dit net verskuif is.

Nota bygevoeg:

Volgens Chris Jooste was daar n nota in die koerant dat die Andries Pretorius monument  be Graaff Reinette verskuif word a.g.v vandalisme. Dankie vir die info

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 28, 2012 at 8:09am

Donald ek dink jy moet navraag doen in julle dagblad, as dit ook verskuif is sal dit goed wees. Anders moet ons net kla, want wat is daar vir ons nageslag.

Comment by Chris Jooste on November 24, 2012 at 10:17pm

Ek het in vandag se koerant 24 November gelees die monument met 'n beeld van Andries Pretorius is verskuif om dit van vandalisme te red. Dit het 'n wawiel, so dis seker maar die een waarvan jy praat.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html