'n Baie lekker webwerf as jy meer oor kleur wil lees...

Sjoe,

Ek loop vanoggend hierdie webwerf raak. En dis sommer 'n lekker plek om 'n klomp goed oor die impak van kleur, die sielkunde van verskillende kleure en kleurteorie te lees. Kleur is iets waaraan 'n fotografie voortdurend moet dink, en wat dikwels jou foto's se effektiwiteit bepaal. As jy lus het om 'n kleurvolle halfuur te spandeer, loer gerus in by:

http://www.seeyoubehindthelens.com/

Sal graag wil hoor wat julle dink!

Views: 85

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on April 3, 2014 at 9:51am

Baie dankie vir die verwysing na die interessante webwerf.  Het op die regte tyd nuttig te pas gekom.  Moet 'n nuwe logo ontwerp en gaan kleur definitief in ag neem vir teikengroep.

Comment by Piet Nel on March 29, 2014 at 5:50am

Dankie Igno gaan verseker daar loer

Comment by Pieter Steyn on March 28, 2014 at 11:19am

More Igno

Het daar geloer en is heel interessant waarvoor die verskillende kleure staan - iets om in gedagte te hou . Dankie vir die deel

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html