Aaan al die "ou hande" met nag foto neem

Ons gaan Woensdag Ndumo,in die noorde van Zoeloeland toe. Die nag hemel is ongelooflik helder daar met sterre so ver as wat die oog kan sien. Ek wil graag my hand aan "star trails" waag maar weet nie waar om te begin nie.

Ek skiet met n Canon Eos 60D en het die volgende lense:

  1. Wye Hoek : 10-20mm
  2. 18-55mm
  3. 18-135mm
  4. 70-300mm

As daar iemand is wat al die kuns bemeester het en nie sal omgee om te help nie sal ek dit baie waardeer

Dankie so ver en lekker aan aan almal

Elna

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html