Heerlike, pragtige Namakwaland! Dis waar ek en my vrou, Liesel, die afgelope 10 dae was (en ek nie kommentare op foto's kon lewer nie). Elandsbaai, Lambertsbaai, Vanrhynsdorp, Nieuwhoudtville, Loeriesfontein en Springbok - dis waar ons was. En die goeie nuus is dat Fotoskool 'n fotografie-kursus op Nieuwhoudtville gaan aanbied oor die derde week van Augustus 2012! Dit gaan 'n belewenis wees... Aangeheg is 'n paar foto's van dié wonderlike wêreld.

 

Groete

Hennie Cronjé

 

Views: 466

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 15, 2011 at 9:21pm
Hennie, as ek so na jou fotos kyk dan sien ek net meer en meer uit na jou kursus. Ek is baie beindruk.
Comment by Christa D'Alton on September 15, 2011 at 10:26am
Die pelikaan is 'n pragtige "atmosfeer" foto. Hou ook baie van die huisie met die geel blomme.
Comment by Frans van Heerden on September 13, 2011 at 8:12pm

Hennie, is die foto vd vuurpyle met n "lensbaby" gedoen? Die golwe op die water gee n mooi effek - die sagte pink kleur kom waarskynlik vd middag son af?

EK hou van beide vd foto's - dis nogal "anders" Kanp gedaan

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html