Ek is maar nog nuut op die Fotoskool blad - love elke oomblik van dit - ek het 'n nikon 5100 en is so gelukkig ek het 2 lense saam gekry - kry 'n mens 'n sigma lens 50 - 500mm - dankie ook vir al die kometaar op my fotos - lekker dagie vir almal

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carol van Aswegen on December 16, 2014 at 6:33pm

Naand ek wil graag weet wat is julle gevoel oor : Tamron lens of Sigma lens - ek het gespaar moet nou kies wil graag dit koop voor kersfees - 18 250 / 18 270

Comment by Tina le Grange on May 6, 2014 at 1:35pm

Carol ek is ook 'n beginner en het die Nikon 5200 en het ook twee kit-lense bygekry.  Addisioneel het ek die Sigma 18 - 250 gekoop.  Effe aan die swaar kant maar baie gerieflik vir elke dag se gebruik, veral op reis want ek hoef nie kort-kort lense te ruil nie.  Welkom by Fotoskool;  die beste plek om te leer en vriende te maak  :-)

Comment by Gerhard Niemand on May 5, 2014 at 9:05pm
Die lens is op beide 50 en 500 nog steeds baie skerp
Comment by Gene on May 5, 2014 at 9:04pm

Carol , Nie so seker op Sigma 50-500 op Nikon nie , maar net iets om in gedagte te hou . Van 50 - 500 is 'n redelike stuk rekwerk , jy kan moontlik nie die beste resultate kry op die kort of lang end van die lens nie , dan kan jy teleurgesteld wees. . Ek moes kies tussen 150-500 of 120-400 [ Canon gebruiker ] en die 120-400 op kleiner sensor wat 1.6x gee was net 'n beter opsie vir my. Nikon gee 1.5x op Crop sensors , dus sal 120-400 'n 180-600mm gee. + 1 f stop beter as 150-500 Siggy. Tamron is ook geredelik beskikbaar maar ek het nog nie een in die hand kon gebruik nie.

Sigma 120-300 f 2.8 EX saam met 1.4 en 2 TC sal jou 'n klomp kos , en daai lot weeg meer as 3kg. Maar dis die geld werd as jy kan.

Comment by Gerhard Niemand on May 5, 2014 at 7:06pm

Die 50-500 van Sigma is 'n great lens. My pa het een gehad. Die lens se gewig tel so n bietjie teen hom maar die vinnige fokus en flymskerp foto's wat 'n mens uit die lens kan kry maak baie goed op daarvoor. Die lens hou ook baie van lig omdat dit by f4.5begin en redelik vinnig to by f6.3 vorder

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html