Nikon D5100 met 18-55mm lens en 55-200mm lense.

Uitstekende toestand. Een jaar oud. Lense met filters en beide lens deksels.

Al die boeke, CD en waarborg in 'n Nikon drasak.

Skakel my by 082 310 8605. Ek is woonagtig in Benoni.

Ek het opgegradeer.

Dries

Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Stephen Fouche on February 5, 2013 at 11:30am

Ai dis nou jammer. Maar baie dankie Dries.

Comment by Dries Reyneke on February 5, 2013 at 9:01am

Hallo Stephen. Die kamera is Sondag verkoop. Jammer man.

Comment by Stephen Fouche on February 4, 2013 at 9:12pm

Hallo Dries,ek weet jy ken my van geen kant af nie,en ek weet dat in vandag se tyd mens nie maklik mense kan vertrou nie. Ek wil by jou hoor of jy dalk dus die kans gaan vat om my te vertrou ? Ek bly al die jare in Mosselbaai,en almal hier ken my as 'n betroubare eerlike mens. Ek werk al 7 jaar vir die munisipaliteit as sekuriteitsbeampte. Ek het 'n Canon 500D gehad,maar dis gesteel,en nou het ek onlangs 'n tweedehanse Canon S5 IS kamera gekoop. Maar ek mis my DSLR kamera baie ! Mag ek jou vra of ek dalk jou kamera kan koop,maar ek sal dit slegs maandeliks kan afbetaal. My email adres is bokste@yahoo.com my selfoon nommer is 0825956301 ek kan die geld elke 25ste van die maand in jou rekening betaal as jy wel besluit om my te help. Byvoorbaat baie dankie en groete Stephen Fouche.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html