Goeie naand vriende. Ek weet nie of ek kamera toerusting mag adverteer nie. "Skiet maar as ek nie mag nie" Ek het so 3 maande gelede n NIKON D7100 gewen met n kompetisie. Ek het reeds 3 ander Nikons. Ek het so paar fotos geneem net om te toets, seker minder as 250.... Dis volledig in sy box met alles daarmee saam soos dit gekom het. Dit le net en ek gebruik dit nie. Ek het my prys ingedagte, wat heelwat minder is as n nuwe .Laas was die prys by n vooraanstaande plek op n rand na R15 000 vir nuwe. Indien iemand belangstel, my e pos adres is smitdeon@telkomsa.net  . Ek is nie gereeld op Fotoskool se web nie, omrede ons baie rondry. So e pos sal die ding doen.  Groete en Seenwense.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html