Ek wil maar net van geleentheid gebruik maak om al die Fotoskolers te laat weet dat Elna en Huey Geringer se Swaer vanoggend vroeg oorlede is. Ek en Matt was baie goeie vriende en ek gaan hom mis. Wens hul hele gesin sterkte toe en Vader se nabyheid indie tyd. 

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2015 at 6:07pm

Baie sterkte Elna, dink aan julle

Comment by Elna Geringer on October 27, 2015 at 10:43am

Baie dankie Willie en ook aan elkeen wat hier kom lees het.Ons waardeer dit baie

Comment by Pieter Steyn on October 26, 2015 at 7:07am

Sterkte en dink an julle

Comment by Renette van der Merwe on October 22, 2015 at 5:09pm

Sterkte Elna en Huey en familie ek bid die Vader  jul styf vas te hou in sy vertroosende arms. Mag die Liewe Vader jul bystaan in jul seer. Ons dink aan jul

Comment by Karen Kemp on October 22, 2015 at 3:46pm

Dankie vir die laat weet Willie...sterkte aan jul almal!

Comment by Dine Potgieter on October 21, 2015 at 11:22pm

Ag nee! Baie sterkte...

Comment by Dawid Roos on October 21, 2015 at 8:55pm

Ai dis sleg..sterkte, dink aan hulle

Comment by Vida van Schalkwyk on October 21, 2015 at 5:51pm

sterkte aan elna en huey met jul hartseer ...

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html