Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Views: 96

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on June 20, 2014 at 11:07am

Wow dis uitstekend.   In die sirkels waarin ek deesdae beweeg hoor ek nie altyd van events nie maar sal jou in gedagte hou just in case.

Comment by SJ Botha on June 20, 2014 at 9:15am

Ek kan in Gauteng, Vrystaat en Noordwes werk. Enige fotografie of musiek dienste kan ek verskaf. Ons huur ook klank sisteme uit.

Comment by Elma Coetsee on June 20, 2014 at 6:53am

Baie sterkte, glo jy sal 'n sukses daarvan maak. Watter area is jy?

Comment by Anita du Toit on June 20, 2014 at 12:19am

Alle voorspoed en sukses met jou groot uitdaging SJ

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html