Nuwe tema:

Ons nuwe temafoto-kompetisie is vir Julie en Augustus. Dit gaan sommer 'n heerlike uitdaging wees.

Ons nuwe tema vir ons temafoto kompetisie is - "Stippels en Stoppels." Laai gerus jou foto met die titel: "Temafoto: Stippels en stoppels" voor 20:00 op Sondagaand 11 Augustus om 20:00.

Die wenner sal twee van my motiverings DVD's wen. So laat waai gerus met julle inskrywings. Die sluitingsdatum is Sondag 11 Augustus om 20:00.

Die idee is om julle sommer lekker kreatief te laat speel. Onthou gerus dat jy net een foto vir die kompetisie mag inskryf. Jy laai die foto ook net soos enige ander foto, maar met die naam soos bo gespesifiseer.

Kom ons kyk watter kreatiewe idees kom te voorskyn!

Views: 123

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html