Hier is nou weer n bewys dat sommige onderwysers(skrywers) n onderwerp kan verduidelik en oordra in n verstaanbare vorm. Ek het verskeie boeke al gelees oor fotografie (en ander onderwerpe) en soms kry ek nie die kloutjie by die oor nie.

Hierdie boek vertel my meer as wat ek in baie van die ander te lees kry. Miskien is ek net stadig van begrip maar Hennie en Josef se meerbreedvoerige skrywe maak dit makliker verstaanbaar vir my.

Dankie Josef en Hennie vir julle tyd wat julle in die publikasie spandeer het. n Boek vir elke foto liefhebber

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 14, 2016 at 4:20pm

Donald, jy slaan die spyker reg op die kop.......hierdie boek is briljant en myne is permanent by my rekenaar, Dit begin al los gaanvan al die lees.

Die boek is 'n MOET kry vir elke fotograaf

Comment by Igno van Niekerk on September 27, 2016 at 7:27pm

Vir die van julle wat meer wil weet, loer gerus hier, om meer van die boek uit te vind.

Comment by Igno van Niekerk on September 4, 2016 at 2:30pm

Hallo Donald!

Ek stem 100% saam.

'n Heerlike eenvoudige gids propvol waardevolle lesse!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html