Hierdie is nou nie regtig 'n "blog" soos wat ons normaal gebruik nie.

So 'n ruk gelede het ek fotos geneem van die natuur in Lesotho, die dam (die blou, blou fotos van die berge.......)

Vanoggend ontvang ek die volgende foto, vanuit die berg wat uitkyk oor die dam en omliggende gebied en al wat ek kan noem is dat ek vandag daar geen "eish" wil gebruik in enige drankie nie.

Net Gluhwein en OB's.

Dit bly nietemin 'n pragtige wereld en sou beslis nie omgegee het indien ek nou daar kon wees nie. Dink net aan al die wonderlike foto-geleenthede, behalwe dat dit almal "wikkelfoto's" sal wees. Natuurlike bewefotos.

Geniet!

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Fred Beck on February 11, 2015 at 2:04pm

Pragtige foto van die dam, die groot probleem is dat as jy nie daar is gedurende die sneeu nie, is jou kanse om daar te kom nul. Het al spesiaal gery om fotos te neem van die sluise wat oop is, (volgens media berigte) en dan is daar nie eens sprake dat hulle ontsluit word nie.

worrd nie.

Comment by Christa Snyman on August 14, 2014 at 6:17pm

Ongelooflik! Dankie vir die deel hiervan, regtig baie besonders, Engela.

Comment by Dine Potgieter on August 10, 2014 at 10:07pm

Pragtig! Ek sou ook wat wou gee om daar te wees...

Comment by Frans van Heerden on August 10, 2014 at 8:52pm

n besonderse foto!

Comment by Doretha Kock on August 10, 2014 at 12:46pm

Dit is 'n prentjie!  Dankie vir die deel.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2014 at 11:58am

Dankie vir die pragtige foto, ek bewonder almal wat in sneeubedekte plekke moet lewe.

Comment by Renette van der Merwe on August 10, 2014 at 8:12am

Engela my vriendin ek hou van jou uitspraak" wikkelfotos" te dkosbaar. Ja jy sal baie bewe in die koue. Geniet jou dag sonder bewerasies.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html