Onthou gerus om te gaan luister na fotoskool se potgooie!

Hallo Almal

Onthou gerus dat daar elke Maandag 'n nuwe fotoskool potgooi beskikbaar is wat jy kan aflaai, of sommer net lekker luister.

Klik gerus hier om te luister.
Groete

Igno

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 18, 2014 at 5:16pm

Igno, ek moet jou geluk wens en dankie se vir die potgooie, Danksy Anita het ek dit gaan soek. Dankie vir jou hulp en raad en n puik web waar ons net meer en meer kan leer.  Hennie, dankie vir jou kommentare, dit word baie waardeer.  Julle is n puik span!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html