Kan iemand my help ek het onlangs Photo elements 13 aangekoop, as ek die burn en sharp tool gebruik wys hy nie die sirkel groote nie is daar 'n setting waar mens dit doen.

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Emsie Deysel on July 20, 2015 at 7:29pm

Ek hoop jy het dit al reggekry.  Ek het die tip gekry dat jy dadelik dit moet update nadat jy dit install het.

Comment by Ronnie Bresser on June 25, 2015 at 6:08am

Baie dankie julle het dit reggekry die settings was verkeerd.

Comment by JJ on June 24, 2015 at 4:17pm

as jou caps lock aan is gebeur dit gewoonlik- sit die caps lock af.  jy kan dan jou 'bracket" sleutels op die sleutelbord gebruik om kleiner en groter te maak. hoop dit help

Comment by Ronnie Bresser on June 24, 2015 at 7:58am
Baie dankie Pieter sal gaan kyk.
Comment by Pieter Steyn on June 24, 2015 at 4:45am

More Ronnie het elements 12 - prober die link weet nie of dit gaan werk nie.

http://www.digital-photo-secrets.com/tip/2383/dodge-and-burn-in-pho...

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html