Op aanbeveling van Igno van Niekerk, plaas ek graag hierdie blog om Fotoskolers uit te nooi om my webblad te besoek en saam met my die fotografie-pad te loop by:

www.photographytricksandtips.info 

Die volgende word aangebied:

• ‘n E-boek oor die basiese beginsels van fotografie – laai dit gratis af.
• As jy inteken (subscribe) kry jy gereeld artikels oor een of ander aspek van fotografie.
• Ek plaas ook gereeld een van my fotos en bespreek in detail hoe ek dit geneem het en wys op positiewe en negatiewe elemente.
• Skakels na interessante artikels en videos wat op die internet beskikbaar is word ook verskaf.


Let op: 
• Jy is onder geen verpligting van enige aard nie.
• Jou “in box” sal nie oorlaai word met nuttelose geskrifte nie.
• Jou e-pos adres sal net gebruik word vir fotografie-verwante kommunikasie.


                                 Sien jou daar!!!

 

Views: 117

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Igno van Niekerk on May 6, 2014 at 7:09pm

Hallo Almal

Ek beveel Josef se nuusbrief met die grootste vrymoedigheid aan. Dit is leersaam, prakties en sommer lekker om te lees!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html