Hello almal.

Ek het n foto geneem van n huis met n gras groen swembad, is daar enige manier om die water mooi blou te maak op die foto deur middel van photoshop

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Michael Cronje on August 13, 2012 at 2:19pm

Hi, met PS, kies brush, en dan bo stel hom na colour, kies dan n blou kleur by die color picker links onder en verf eenvoudig oor die groen. Jy kan dalk eers die groen area select  sodat jy nie buite die lyne verf nie. Jy kan ook net die water select, en dan die hue gan verstel by adjustments - hue and saturation

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html