Goeie naand almal!

Ek is nuut in die bedryf en wil graag 'n kamera koop. 

Wat dink julle van 'n Nikon D3100??

My doel is om natuur fotos te neem, meestal diere.  Is die kamera geskik daarvoor?

Wil goeie waarde vir geld he en 'n kamera koop wat my nog vir ten minste 7 jaar gaan gelukkig hou?

Wat dink julle?

Views: 358

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerhard Beukes on March 20, 2012 at 2:09pm
Hi Renier gaan lees die forum oor "wat se kamera" wat Elizma Fourie begin het , ek dink al jou vra kan dalk daar beantwoord word. ek self het n D 3100 en is BAIE gelukkig met hom

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html