Perderuiter beeld by Rhodes memorial170520111645.jpgHemiptera op 'n Kurkeik stamPicture%20002.jpgKaapse Spookpadda11012011544.jpg

Hallo Piet en baaaie dankie vir hierdie forum waar ek veilig in my onkunde kan voel want tussen die grootgeeste moet mens so katvoet met jou woordeskat en vra sonder om 'n aap van jouself te maak. My beste donkiesjarelange vriend, Rudolph Müller en ook lid by julle, het my van die Fotoskool vertel en nou's ek regtig opgewonde want ekt vrae oor goetertjies wat ek onlangs hierdie Winter in my ruie tuin gekiek het en die mense wat kenners daarvan is by die museum en Kirstenbosch is nie oordadig hulpvaardig nie. Ek sal met 'n volgende posting pics daarvan plaas en dan kan ek dalk hulp by een van julle mense inwin. Sien uit na my verbintenis met julle

Views: 93

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html