Sien vanoggend hierdie raaisel op facebook...en dink oor fotografie

Sien julle die fout?

Ek dink dit is dikwels so met ons fotografie - mens raak so betrokke by die "prentjie" wat jy afneem dat jy dikwels vergeet van die tegniese deeltjies - soos goeters in die agtergrond, of blink onderwerpe wat die aandag steel, of bloot om net seker te maak daar groei nie lamppale of spuitfonteine uit jou onderwerpe se koppe nie.


Sien julle die fout op die prentjie ... of is dit te te opsigtelik?

Views: 161

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 18, 2012 at 5:05pm

tien is n kombinasie terwyl al die ander enkel syfers is. tweedens 0 is altyd eertste

Comment by Tina le Grange on December 3, 2012 at 4:15pm

Igno, ek het dit ook raakgesien;  dankie vir die lessie hieruit om by my nuwe foto's te let op die fyner detail.

Comment by Elizma Fourie on November 29, 2012 at 8:45am

the the

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html