Is daar 'n manier om die foto's van geboue wat skuins opwaarts kruip,  reguit en skwêr te kry?

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on February 25, 2012 at 12:26pm

Piet, ek sukkel ook die laaste tyd baie hiermee - vandat ek gereeld gebou begin afneem het! Ek gebruik Paint Shop Pro, en die perspective tool, soms in kombinasie met vertical en horizontal perspective (onder geometric effects) werk gewoonlik goed.

Ek het ook gelees dat dit help om 'n lens met 'n langer fokale lengte te gebruik, en dan (indien moontlik) verder weg van die gebou te staan en in te zoem. Hoe nader 'n mens staan en hoe korter jou fokale lengte is, hoe meer merkbaar is die lensvervorming.

Comment by Michael Cronje on February 23, 2012 at 7:01pm
Hi Piet, reguit uit die kamera of op PShop? Op photoshop kan jy die transform » distort of perspective tool gebruik...

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html