Baie baie dankie julle vir reaksie op my en my maters se fotos vandat ek by FOTOSKOOL is het my fotografie weer nuwe lewe gekry soveel so dat ek my ou kamras weer afgestof het en nuwes gaan bekyk het. Die digitale moderne tegnologie is wonderlik ( stunning )

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on December 13, 2013 at 9:27pm

Ferdinand, dit is die idee.  Ons leer so lekker by mekaar en help mekaar so mooi. Dit is so lekker om te sien hoe mense ontwikkel en groei.  Dit is ook lekker om te sien hoe mense hulle eie identiteid in fotografie vind.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html