So 'n paar foto's wat ek tydens Hennie se onlangse kursus geneem het...

Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2014 at 5:50pm

Pragtig met goeie verwerking en musiek, ek dink ons moet daarin ook kursus loop. My foto's loop net op my foto raam sonder sulke mooi musiek. Dankie hiervoor.

Comment by Vida van Schalkwyk on June 10, 2014 at 7:36am

dis pragtig dankie igno!  hou ook baie van die musiek daarby ...

Comment by Anita du Toit on June 10, 2014 at 12:13am

Dis baie mooi gedoen Igno!! Dis so jammer Hennie het nie met sy besoek aan die Kaap ook vir ons klomp Fotoskolers hier 'n kursus aangebied nie! 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html