Spiraalsprokie Temafoto's : Die inskrywings....

Hallo Almal,

Kom ons loer bietjie na die lekker kreatiewe inskrywings vir ons spiraalsprokie temafoto kompetisie. Weer eens was daar iets van alles wat die fotoskolers se kreatiwiteit sommer lekker uitbeeld.

Loer gerus of daar iemand is wie se foto ons uitgelaat het, voordat ons begin beoordeel (so asseblief voor Maandagaand).

Laat ook gerus van julle hoor met julle kommentaar oor die foto's!

Indien iemand meer as een foto ingeskryf het, het ons net die eerste ene wat verskyn het op die soeklys gebruik.

Groete en nogmaals geluk met die ongelooflike kreatiewe inskrywings!

Igno

 

Hier is Tina se inskrywing:

En hier is Petro se foto:

En Amanda se foto:

Doretha se foto:

Sandra se foto:

Charles se foto:

Henriette se foto:

Marietjie se foto:

Nelie se foto:

Donald E Jacobs se foto:

Anita se foto:

Antoinette se foto:

Donald D Jacobs se foto:

Sylvia se foto:

Rean3, ekskuus, jou foto se naam was verkeerd, maar ons het hom opgespoor:

Views: 122

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on April 26, 2013 at 12:03pm

Hier is soveel talent, ek hou sommer van almal.

Comment by Liz on April 24, 2013 at 11:07pm

Pragtige fotos van almal... good luck to the judges!!

Comment by Hanlie Sales on April 24, 2013 at 7:08pm

Al die fotos baie mooi, die een wat vir my uitstaan is Amanda sinne. Ek het hierdie ene gemis... lekker tema...

Comment by Rean3 Keuler-Nortje on April 24, 2013 at 2:09pm

Doretha se foto is 'n wenner, ook maar bly dat my eenvoudige foto gloeilamp wat ingestuur is nie hier is nie, ver agter met die verwerkings wat plaasvind

Comment by Sandra Grobler on April 23, 2013 at 11:49am

Tina / Antoinette en Marietjie is bo-aan my lysie!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html