Sprakelose Sprankel temafoto-kompetisie

Hallo Almal,

Na 'n lang oorweging (en verskillende debatte oor watter foto die wenner is), het ons besluit dat die foto wat hierdie rondte wen Liz se foto is. Die foto is lekker skerp, het goeie komposisie en laat stof tot nadenke.

Baie geluk Liz!

Stuur gerus jou adres aan Igno by igno@intekom.co.za

Hier is Liz se foto weer, asook die ander puik inskrywings wat ons ontvang het!

Hier is Susan se interpretasie:

En dan Elmarie se sprakelose baba:

Martha se bont handsaksprankel:

Cornelius se stil druppel:

Sandra se sprankelende poppie:

Ronny se herinneringbal:

Hannelie se glinster-oomblik:

Celeste se sonnige sprankel:

Mariska se abstrakte sprankel

Stephen se abstrakte foto:

Liz se stralende oomblik:

Gideon se weerkaatsing:

Cecelia se vervlegte sprankel:

Coline se sprankelende getypoel:

Riana se sprankelende oog:

Anita se makro-sprankel:

VickyLee se tjoepstil oog-sprankel:

Mara se perelsprankel:

Donald se goggarige sprankel:

Hier is Marinda se sprankelende bruid:

DSC00092-001

Views: 170

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on July 2, 2012 at 3:18pm

Dankie baie Charles en Elaine.

Comment by Charles Whitehead on July 2, 2012 at 12:20pm
Baie geluk Liz !
Comment by Liz on July 2, 2012 at 11:56am

BAIE DANKIE !!! Almal het sulke great fotos ingestuur en eintlik moes almal maar wen... Ek voel baie bevoorreg en dit sal my net aanspoor om nog beter te doen. Nogmaals dankie vir almal wat my so in my endeavours support. !!

Comment by Mariska Cilliers on July 2, 2012 at 11:12am

Baie baie geluk Liz! Jou foto was my gunsteling van die begin af!! Welgedaan en geniet jou prys!

Comment by Des Erasmus on July 2, 2012 at 10:47am

Baie geluk Liz met jou wenfoto!

Comment by Susan on July 2, 2012 at 9:23am

Baie geluk Liz, voorwaar 'n pragfoto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html