Hallo Almal,

Vir die soveelste keer was dit uiters moeilik om 'n wenner tussen al die inskrywings te kies. Elke persoon se interpretasie was so anders dat die foto's dikwels nie eers met mekaar vergelyk kon word nie. Later was daar 5 finaliste, toe 3, toe weer 5!

Ek wil my verstout om te redeneer dat enige van die foto's op 'n sekere tyd, met sekere kriteria die wenner sou kon wees. So ek wil al ons deelnemers gelukwens! Ons plaas ook dan sommer al die foto's weer op hierdie blog...

Uiteindelik moes ons kopkrap, maar ons het 'n wenner...

Baie geluk, Liz!

Hier is Liz se wenfoto:

Hier is Anita se weergawe:

Des se weergawe:

Mariska se weergawe:

Donald se weergawe:

Tina se weergawe:

Liz se weergawe:

Susan se weergawe:

Sandra se weergawe:

Sonja se weergawe:

Ilza se weergawe:

Coline se weergawe:

Ilze se weergawe:

Jimmy Jim se weergawe:

Gerrie se weergawe:

Rudolph se weergawe:

Martha se weergawe:

Cornelius se weergawe:

Willem se "piece in time:"

Sylvia se weergawe:

Corne se weergawe:

Sandra se weergawe:

Martha se weergawe:

Antoinette se weergawe:

Views: 209

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on September 28, 2012 at 4:20pm

Dankie Elsa.

Comment by Marita McCabe on September 27, 2012 at 12:59pm

Wow, geluk aan julle almal!  Dit is baie baie mooi.  Al die foto's.  Moes 'n dekselse moeilike taak gewees het vir die beoordelaars.  Dankie tog, ek is nie een van hulle nie!!!  Baie geluk julle.

Comment by Liz on September 4, 2012 at 4:46pm

Donald dankie. .... nee hulle almal was WENNERS in hul eie reg.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 4, 2012 at 10:28am

Dankie aan fotoskool vir die uitdagings

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 4, 2012 at 10:24am

Baie geluk Liz. Almal wat ingeskryf het was naaswenners..... baie mooi pogings

Comment by Liz on September 3, 2012 at 3:49pm

Coline en Ronnie baie dankie. Ek voel so ge-eerd!

Comment by Ronnie Bresser on September 3, 2012 at 12:16pm

Baie geluk Liz weereens 'n bewys van jou talent.

Comment by Coline du Toit on September 3, 2012 at 10:33am

Baie geluk Liz. Was ook een van my gunstelinge van die begin af. Jy verdien dit.

Comment by Liz on September 2, 2012 at 5:17pm

Karien dankie... ek stem saam al die fotos is uit die boonste rakke.

Comment by Karien Booysen on September 2, 2012 at 5:11pm

Geluk Liz, maar ook welgedaan aan al die ander, al die foto's is besonders!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html