Naand almal,

Ek wil graag hoor wat is die beste beginners ligte vir studio fotografie wees? Plaas asb 'n link waar ek kan gaan kyk hoe dit min of meer lyk en hoeveel die kostes is.

Baie dankie

Groete

Views: 146

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Charles Whitehead on August 10, 2013 at 11:42am

Jaco - kyk ook gerus na Graham Robertson Photographic. Ek wil net maan teen dalk 'n te klein beginnerstel koop. Soos ons almal maar groei in ons fotografie, ontgroei mens maklik daai klein stelletjie en dan moet jy weereens die beursie skud.

Koop bietjie groter as wat jy nodig het, ek sal nie kleiner as 300W ligte koop nie

In my flash kursus bietjie later die jaar gaan ek ook aanraak hoe om 'n klein studio opset op te stel met gewone kamera flitse indien jy belangstel

Groete

Comment by Annelise on August 10, 2013 at 7:34am

http://www.camerastuff.co.za/shop/?ref=1, het myne by hulle gekoop en uitstekende nadiens ook

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html