More,

Is nuuskierig, ek het vir die eerste keer ingeskryf vir die tema foto komp en ek will gaan kyk na al die ander inskrywings maar ek weet nie waar nie.  Is dit almal bymekaar of is hulle tussen die ander gewone fotos?

Groetnis Marinda

Views: 74

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marinda Alberts on June 21, 2012 at 1:54pm

Hallo Igno,  Ek dink jy het myne misgekyk,  Dis 'n bruid en haar man.  Ek sal waardeer as jy onder my foto's sal kyk asseblief???  Ek is opgewonde oor die foto want ek het nog nooit weer die presiese emosie by 'n ander bruid beleef nie!   Dankie solank!!  Groete Marinda

 

 

Comment by Mariska Cilliers on June 21, 2012 at 12:48pm

Daar sien ek nou Igno het geantwoord, en daar leer ek ook sommer nou nog iets. Baie dankie Igno.

Comment by Mariska Cilliers on June 21, 2012 at 12:47pm

Hallo Marinda. Op die stadium is hulle nog almal deurmekaar, Igno haal hulle uit na die afsny datum.

Comment by Igno van Niekerk on June 21, 2012 at 12:47pm

Hallo Marinda

Om die temafoto's te sien, gaan na die "FOTO'S" tab bo aan die bladsy en tik dan by die "SEARCH" funksie die terme "sprakelose" of "sprankel" (dit is nou vir die laaste kompetisie) in - of dan enige tema waarna jy soek se naam. Die foto's word dan vir jou gewys. Groete, Igno

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html