Views: 141

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on May 23, 2012 at 4:48pm

So goed om jou terug te sien "op jou plekkie"!!

Comment by Amanda Currie on May 23, 2012 at 7:50am

Welkome terug Hennie, jou voorbeeld foto maak baie opgewonde.  Ek is so versot op die foto's en kuns fotografie.  Dit is iets wat ek self besig is om na te kyk en te probeer, maar ooooo weeee ek sukkel.  Jy het jou eerste grootste fan, gaan jou werk dop hou en weet ek gaan dit geniet.

Comment by Anita du Toit on May 17, 2012 at 11:03pm

Ek wou al staak, toe is JJJ op my saak,  (het jy hom as waghond aangestel :) Baie welkom terug Hennie.

Comment by Martie Venter on May 17, 2012 at 8:55pm

Hennie, soos almal dit eens is - ons is baie bly om jou weer terug te sien, Fotoskool was net nie dieselfde sonder jou waardevolle insette nie!

Comment by Anet Potgieter on May 17, 2012 at 6:35pm

Welkom terug. hel ons het jou gemis. fotos baie mooi.

Comment by Isoldé Laesecke on May 17, 2012 at 11:32am

PS:  Jy moenie dat Jimmy nou weg hardloop nie!!  Ons het hom groot hoofpyne laat kry maar hy het dapper op sy pos gestaan.  Chocolate koek vir Jimmy! 

Comment by Isoldé Laesecke on May 17, 2012 at 11:30am

S/W en Sepia ... baie mooi en welkom terug Hennie!

Comment by Mariska Cilliers on May 17, 2012 at 10:45am

Welkom terug Hennie.  Jy was beslis gemis, en soos Jimmy sê, ons het al onttrekkingsimptome ontwikkel. Jou fotos is pragtig!

Comment by Corne Lourens on May 17, 2012 at 8:10am

Baie baie mooi, ek is mal oor jou kunstegnieke wat jy by die bome ingebring het.  As ek mag vra ... het jy dit verkry deur die "tripod" te gebruik en een been los te maak en jou kamera dan op en af te skuif? dit is regtig iets besonders. 

Comment by Rudi Kleynhans on May 16, 2012 at 9:43pm

Welkom terug!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html