Dankie vir ons top members wat altyd so getrou op hulle pos is met raad aanmoediging en lof op almal se prentjies julle maak dit vir ons lekker om ons fotos op FOTOSKOOL te kom wys

Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on February 25, 2014 at 6:45am

Dankie julle. Dis heerlik om hier n lid te wees waar ons net so bietjie van die deurmekaar wereld kan ontsnap en te doen wat ons almal geniet..............fotografie is alle vorms.

Comment by Pieter Steyn on February 23, 2014 at 4:17am

Stem saam met jou Ferdinand - gesellige klompie hier bymekaar

Comment by Ben van Heerden on February 17, 2014 at 6:23pm
Ek kan slegs "amen" sê. Dit is 'n wonderlike gemeenskap!
Comment by Liz on February 17, 2014 at 4:00pm

Ek stem saam!!

Comment by Doretha Kock on February 14, 2014 at 11:59am

Saam met jou dankbaar daarvoor, Ferdinand.  Kan sê: "Nou praat jy."

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2014 at 8:22am

ek stem volkome saam!  Dankie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html