Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

7. Once you've removed all the fringed areas you can find, flatten and save your image (ALWAYS with a different name from the original).  Now, when you hear a newbie saying they're pulling their hair out over this purple fringing issue, you can jump in there and say, "Oh, that's simple to fix. Here's how to do it." They'll be so thankful they'll send you huge boxes of cash or maybe even their first born. You'll be their hero forever

My voorbeeld van persstreep

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 30, 2013 at 8:42am

Dankie Pieter maar wat veroorsaak daardie pers halo?

Comment by ISSI POTGIETER on October 28, 2013 at 5:13pm

Baie dankie Meneer!

Comment by Liz on October 22, 2013 at 10:15am

Dankie vir die raad.... het nog nooit daardie pers affere gehad nie maar weet nou just in case... dankie.

Comment by Elizma Fourie on October 21, 2013 at 9:02pm

Dankie

Comment by Pieter Steyn on October 21, 2013 at 6:26pm

Plesier deel dit maar indien daar soortgelykte probleme ondervind word

Comment by Pierre Hardinge on October 21, 2013 at 4:43pm

Baie dankie Pieter ek waardeer die moeite

Comment by Anita du Toit on October 21, 2013 at 2:13pm

Dankie Pieter, kennis geneem :-)

Comment by Doretha Kock on October 21, 2013 at 11:19am

Baie dankie vir die deel van inligting met ons Pieter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html