Hallo Almal,

Waar is Hennie?

Loer gerus in hierdie prentjie en kyk of iemand hom sien...

 

Dalk nie?

Ek kry tans redelik baie navrae oor waarom Hennie so stil is op fotoskool...

(Vir die nuwelinge, Hennie, is ons hoofresensent van foto's op fotoskool)

Wel, soos julle dalk sal onthou was hy hierdie week op Balloch met die fotografie-kursus, en hy vertel dat die herfsbome pragtig was! Kan nie wag vir die foto's nie!

Hy is ook nog oppad na 'n werkskonferensie, maar sal daarna weer sommer lekker kom kommentaar lewer!!

Hennie se Namakwaland kursus is vol bespreek, maar daar is nog 2 plekke vir die kursus in Hogsback. Loer gerus by EVENTS vir meer inligting.

So, net dat julle weet, Hennie is springlewendig en gesond.

En nee, hy is nie op die prentjie hierbo nie :-)

Groete

Igno

 

Views: 83

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mariska Cilliers on May 4, 2012 at 10:40am

Dankie hiervoor Igno.  Mis Hennie omtrent baie hoor! Sy kommentaar is vir my baie nodig ook.  Sien uit na sy terugkoms.

Comment by Liz on May 2, 2012 at 11:20pm

Ai toggie en ek hou meer van insekte --- hehe speel sommer! Dis seker die ene met die kamera natuurlik!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html