Gebruik jou flits in die dag.
Veral wanneer modelle skaduwees oor hulle oë het as gevolg van die hoogte van die son, kan die invulflits jou portrette noemenswaardig verbeter.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 9, 2014 at 5:09am

Dankie vir die wenke - is goed om kort-kort daaraan herhinner te word mens verget die goed soms

Comment by Doretha Kock on May 8, 2014 at 1:07pm

Baie dankie vir die wenk.  Dit was iets wat ek gereeld vergeet het en moes aanleer om te onthou.

Comment by Renette van der Merwe on May 7, 2014 at 8:05pm

Baie dankie Igno ek gebruik al lankal my flits deur die dag.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html