Elna Geringer's Comments

Comment Wall (53 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:51am on October 18, 2017, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Elna hoop jy het 'n mooi dag geniet hom.

At 11:44pm on October 17, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou  verjaarsdag Elna, ek hoop jy het 'n heerlike bederfdag, 'n ryklik geseende nuwe lewensjaar .. propvol fotogeleenthede. 

At 5:45pm on August 29, 2017, Riaan said…

Hello Elna jy's in die kol met jou identifisering van die vlinder as Golden Piper en baie dankie vir jou navraag. Ek raak soms baie jaloers as ek sien watter mooi foto's mense van motte en vlinders plaas wat ek self graag sou wou teëkom.

Groetnis

Riaan

At 12:30pm on August 29, 2017, Riaan said…

hello Elna, dki vijou navraag oor die vlinder. gee my asb miscall op my selnr 0842522571 dan bel ek jou gou of wanneer dit geleë is

Riaan

At 4:11pm on February 9, 2017, Tina le Grange said…

My nota aan Hennie:

Hennie baie dankie vir jou kommentaar; voorreg om by jou te leer.
Ek het hierdie foto op 25/4/2014 geneem, sonder 'n driepoot.
Nou het ek darem 'n driepoot en 'n eenpoot wat ek sal inspan.

At 4:10pm on February 9, 2017, Tina le Grange said…

Dankie ook Elna; ja gelukkig het ek en Gerrie nie veel in die klas gesels en nie opgelet nie :-) :-)
Jy is reg, ek neem my meeste foto in Onrusrivier en Hermanus.
Dankie vir jou kommentaar.

At 9:39pm on February 7, 2017, Tina le Grange said…

My weerkaats-foto:

Elna, ek het nogal gewonder oor die gras voor.
Ek het die muis se wielletjie gerol en ek sien wat jy bedoel.
Dankie dat jy dit uitgewys het.

At 8:33pm on February 7, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie Elna en Susan dat julle noem van die merke in die agtergrond van my geel blom.
Vreemd, maar op my skerm is die agtergrond pikswart en ek het my bril op..... :-)
Ek wonder hoe gebeur dit.
Nietemin, nogmaals dankie dat julle my help.

At 2:38pm on February 7, 2017, Magda vd Merwe said…

Hi Elna.

Ons gaan die 6-11 Maart in julle dorpie wees.

Gaan in Zoeloeland Country L bly.

Sien so uit daarna, na alles wat julle geskryf het van die dorpie.

Ek was al daar as kind, baie bekend met die Suid kus, nie veel met die noord kus nie.

Liefde groete.

At 3:39pm on January 17, 2017, Tina le Grange said…

Elna my bokeh foto van vandag: 

Elna ook vir joune baie dankie;  ja die tyd was 08:22. Ek het na die son toe die foto geneem sodat ek die bokeh kon kry maar ek wou ook die blommetjie deel maak van die foto. As ek nog vroeër die foto geneem het sou ek seker minder lig op die blommetjie gekry het.  Té laat geslaap  :-)

Ek het my Nikon op die mono-pot vasgeskroef;  dalk moes ek die driepoot gebruik het om beter fokus te kry.

At 6:06pm on January 15, 2017, Alida du Toit said…

Dankie Elna vir al jou hulp en raad. Ek waardeer dit regtig baie. Soos jy seker gesien het is ek opsoek na Photoshop Elements 14 maar kry niemand in ons omgewing wat sulke sagteware verkoop nie. Ek sal dit waardeer as jy my kan laat weet waar ek dit in die hande kan kry

At 4:07pm on January 7, 2017, Willie Schoombee said…

Nee Elna geen dorings nie en hierdie was ook die eerste keer dat ek dit gesien het.

At 2:02pm on December 10, 2016, Tina le Grange said…

My saadbol-foto:  

Elna so nice van jou die mooi woorde; ek waardeer dit.  Sonder Fotoskool en julle almal se insette, sou ek steeds onderstebo foto's geneem het  :-)

At 1:29pm on November 28, 2016, Tina le Grange said…

Elna my daizy-foto;  ek het nou vir my buurman wat 'n tuinboukundige is die naam gevra en volgens hom en Google is dit 'n Osteospermum;  wat sy alledaagse naam is weet ek nie.

At 3:15pm on November 16, 2016, Tina le Grange said…

My vallei foto:

Elna, dat ons gedink het die vuurtjie in die bos, was Huey s'n ?   :-)

At 2:01pm on November 15, 2016, Tina le Grange said…

My maan en Boomaalwyn foto:

Elna baie dankie dat jy my floppie uitgewys het, 'blonde oomblik'  :-)

Ek sien Josef noem Brandpuntafstand of wat ek ook al raakgelees het, is fokus-lengte, maar fokale lengte kan mos ook reg wees.

At 8:30am on October 18, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Elna, wonderlike bederfdag en jaar met baie rondrits en fotogeleenthede vir jou!

At 8:26am on October 18, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Elna, seënwense vir ’n mooi jaar, vele foto's en baie pret.  Geniet jou dag daar in Hogsback, groete vir Tina en Josef.

At 7:20am on October 18, 2016, Doretha Kock said…

Elna, baie geluk met jou Verjaardag en alles wat mooi en goed is toegewens.

At 4:00pm on September 29, 2016, Tina le Grange said…

Elna my boomstam foto van vandag:  dankie vir jou wenk oor die f/stop;  my Canon se f/stop gaan egter net tot by F/8

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html