Christelle's Comments

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:45pm on September 13, 2015, Tina le Grange said…

Christelle, veels geluk met jou verjaardag.  Jy is 'n maatjie by wie ek baie leer.  Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde en nog baie foto-geleenthede. 

At 5:13pm on May 28, 2015, Riaan said…

baaaie dki vir jou toestemming om die Ralrug reier pic te gebruik, waardeer

At 10:09pm on January 13, 2015, Riaan said…

hey Christelle, ivm jou opmerking oor hoe die Jumping Spiders, nav Hein se pic, hulle name kry bevestig ek graag as volg. dis feitlik onmoontlik om die diertjie te eien reg van voor want daar is 265 soorte van hulle in SA en baie lyk baie na mekaar en mens het ten minste foto van bo af nodig om makliker te ID

Groetnis

At 3:30pm on September 13, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Christelle, ek hoop jy het sommer 'n jaar vol uitdagings en suksesse!

At 2:32pm on September 13, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Lekker verjaar Christelle, geniet jou dag.  Hoekom is jy so skaars?

At 12:36pm on September 13, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Christelle;  beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar met baie foto-geleenthede.  Groete

At 10:36pm on November 27, 2013, Anita du Toit said…

Hi Christelle, dis die Strand wat sulke wonderlike geboue het.

At 5:56pm on October 28, 2013, ISSI POTGIETER said…

Christelle baie dankie... ek's 'n beter afrigter as fotograaf... maar ek hou van deel, dis soos ek begin het, met die hulp van ander!

At 7:41am on October 27, 2013, gabriel parsons said…

Baie dankie Christelle

At 2:48am on October 26, 2013, gabriel parsons said…

.

At 2:50pm on October 24, 2013, Elizma Fourie said…

Christelle ek het al intussen vir my ook 'n Canon 5D Mark III gekoop, maar het nog steeds my 600D. Die lense wat ek al aangekoop het is 'n 100mm Macro, 24-105mm en 'n 100-400mm. Dit is almal L series lense van Canon, die met die rooi ringetjie aan die voorkant. Ek is tevrede met hulle almal maar hou die heel meeste van my 100mm. Dan het ek ook die twee kit lense wat ek saam met die 600D gekry het en 'n 50mm 1.8 EF lens wat ek ook saam gekry het. Die kit lense pas egter nie op die 5D nie, maar net op die 600D.

At 10:38pm on October 21, 2013, Dine Potgieter said…

Baie dankie, ek waardeer - dit kikker nou 'n blou Maandag op!

At 7:42pm on October 18, 2013, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Christelle, hoop jy geniet dit hier soos ons, jy moet ons net nie te ernstig opneem nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html