Tina le Grange's Comments

Comment Wall (132 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:52pm on November 20, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Tina, ek gee die persentjie vir jou op een voorwaarde en dit is dat jy moet gaan OEFEN daarmee. F20, 1/2 sek, ISO 100

At 6:20pm on October 9, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die voorstel Tina. Dit sal sekerlik ook werk. Ek gaan bietjie kyk.

At 1:57pm on July 29, 2018, Magda vd Merwe said…

Hi Tina. Glo dit gaan goed daar by julle. Sal nog n daai maak in die Kaap.

Ek neem al my voël foto's met my lens: 100-400 11.

En omtrent al my foto's met die lens.

Hier by ons gaan dit goed, wil net weer gaan toer, het dit vreeslik geniet.

Groete Magda.

At 2:04pm on May 14, 2018, Albertyn Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaarsdag wense Tina. Ek het die groot 60 geslaan, so sal begin uitkyk vir al die plekke met Pensioners discount!! Ha ha

At 9:28pm on March 23, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Tina. Ja ek het 'n makrolens gebruik. Ek het vergeet om dit te noem.

At 8:12pm on March 2, 2018, Willie Schoombee said…

Tina jy is altyd meer as welkom. Dit was nog altyd my gunsteling. By Landskappe is die komposisie natuurlik baie belangrik. Mooi bly en laat daardie kamera nooit ophou werk nie. Groete Willie. 

At 5:52pm on November 29, 2017, Magda vd Merwe said…

Hi Tina. Goed om jou weer te sien by die skool.

Die naam van jou foto het vir my boekdele gespreek

want dalk is dit wat sy gedoen het. Daarom het ek geskryf

dit is hartseer, want daar is baie sulke gevale dink ek.

Jou foto is werklik pragtig geneem.

Liefde groete Magda.

At 2:25pm on November 20, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Tina. Mooi jaar vorentoe vir jou!

At 7:03am on November 20, 2017, Gerrie Lambrechts said…

My sussie jy moet lekker verjaar en jou dag geniet.  Ons wag vir die bootvaart foto's.

At 8:33pm on August 12, 2017, Magda vd Merwe said…

Hallo Tina.

Ek is so jammer dat ek jou elke keer mis. 

Hoe gaan dit daar by jou?

Jou foto's is werklik baie mooi en jou verwerkings uit die boek.

Dankie vir jou mooi kommentare op my foto's waardeer jou daarvoor.

Ek leer nou bietjie  verder in PS, en dit hou my baie besig. Het jy al in geskryf vir Igno se kurses? Liefde groete Magda.

At 9:54pm on August 10, 2017, Riaan said…

hey Tina en dankie ook vir jou mooi kommentaar oor die anemone. ja dis een van daardie foto's wat mens nie regtig weet hoe hy gaan uitkom want omstandighede was alles behalwe ideaal. ek sal graag meer sê maar eerder oor telefoon of selfoon. gee my 'n miscall op 0842522571 dan bel ek jou terug wanneer dit jou pas. dankie weer

At 10:45pm on August 5, 2017, Anita du Toit said…

Baie dankie vir die gelukwense Tina.. ek waardeer dit.

At 8:17pm on August 5, 2017, Josef Steyn said…

Ja Tina. Ek neem baie selde blomfoto's sonder 'n driepoot.

At 3:36pm on August 4, 2017, Josef Steyn said…

Tina, 'n fyn swart raampie sal waarskynlik goed werk want dit sal aandui waar die foto begin.

At 2:44pm on August 4, 2017, JJ said…

Hi Tina, kyk as jy die foto oopmaak in PSE en net die 'brightness' verhoog. Die hele foto sal dan ligter word. My skerm is dalk donker, maar ek dink die bietjie meer helder kan die diere nog beter vertoon.

At 7:45pm on July 30, 2017, JJ said…

Dankie Tina!

At 1:59pm on July 30, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Tina. Dit is altyd goed om van jou te hoor en as ek iewers 'n bydrae kan lewer is dit 'n voorreg.

At 8:55am on July 19, 2017, Rika Schoeman said…

die hulp.  Toe enter ek bietjie vinnig.

At 8:54am on July 19, 2017, Rika Schoeman said…

Baie dankie vir die inligting Tina!  Ek het nogal gewonder of daar nie 'n manier is om dit te doen nie, maar met jou hulp sal ek nie weer daardie fout hoef te maak nie.  Ek waardeer regtig al

At 9:43pm on July 10, 2017, Riaan said…

hehehe dankie vir jou opmerking oor die Kremetart. ja dis hierdie skelmfoto's wat mense al baie geld, beroemdheid maar ook ongerief en selfs skade in die sak gebring het, maar dis elke keer die moeite werd. ek het gelukkig deur die genade nog nie moeilikheid raakgeloop oor 'n skelmfoto nie. mens kan julle gesoute fotograwe se foto's ook waardeer want daar's geen "scuttleshake" as julle onder die invloed van adrenalien kliek nie. ek bewe so dat net ek egterna die foto kan waardeer

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html