ISSI POTGIETER's Comments

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:44pm on July 7, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Issi, veelsgeluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees. Geniet jou dag. Ons sien uit om meer foto's van jou te sien.

At 1:42pm on July 7, 2015, Tina le Grange said…

Beste Issi, allerbeste wense vir 'n baie prettige nuwe lewensjaar vol baie foto-geleenthede.  Ek geniet dit altyd om na jou foto's te kyk en leer daaruit. Groete.

At 12:05pm on July 7, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Issi, hoop jy word lekker bederf .. dis nou te se as jy tyd daarvoor het :-) Mooi jaar vir jou!

At 10:09am on July 7, 2015, Elsa crous said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Issi ek hoop jy sal baie van die fotos in jou boek vanjaar kan neem en ons almal laat deel daar in

At 9:06am on July 7, 2015, Doretha Kock said…

Baie Geluk met jou Verjaardag. Hoop jy het 'n lekker dag.

At 9:32pm on March 5, 2015, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Dankie vir die uitnodiging Issi.

Glo ek kan nog baie by jou leer!

At 1:46pm on July 7, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Hi Issi mag hierdie dag vol vreugde wees en sommer nog vele jare wens ek jou toe.  Geniet die dag.

At 10:02am on July 7, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Issi, mag jy Sy Seen in alle oorvloed hierdie jaar geniet!!

At 7:00am on July 7, 2014, Pierre Hardinge said…

Veelsgeluk met jou verjaarsdag ISSI....mag die dag vir jou vele vreugdes bring en mag jy heerlik bederf word....

At 10:17pm on October 20, 2013, Christelle said…

Sjoe - dis 'n inspirasie - kan nie wag om op die regte spot te kom om dit te probeer nie - dis dierbaar dat jy so stap vir stap verduidelik!

At 8:14pm on July 7, 2013, Elizma Fourie said…

Sien jy verjaar baie geluk

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html