Piet Nel's Comments

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:50pm on August 17, 2017, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Piet. Mag die Here jou ryklik seën in die nuwe lewensjaar.

At 7:23pm on August 17, 2016, Magda vd Merwe said…

Piet baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag jy nog lank gespaar bly vir jou famielie en vriende.

At 9:39am on August 17, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Piet! Lekker dag en jaar vir jou!

At 8:07pm on August 17, 2015, Riaan said…

hey Piet, jy's mos 1 jaar ouer vandag. Baie baie geluk mater en mag jy die Heer se seën ervaar elke dag

At 10:47am on August 17, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Piet, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar  nog mooi jare vir jou gebêre wees.  Geniet jou dag.

At 8:04am on August 17, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Piet geniet jou dag.

At 6:02pm on December 10, 2014, Josef Steyn said…

Piet, die 24-105mm is my gunsteling lens. Ek kan geen distorsie sien by sy 24mm wydte nie en op my volraam is dit wyd genoeg vir meeste landskappe.  Sy f4 wat f4 bly dwarsdeur die zoom is vinnig genoeg vir meeste doeleindes. Ek gebruik dit egter baie selde. Ek kan die lens met vrymoedigheid aanbeveel. Spaar maar. Een van die dae kan jy hom bekostig!! Vir 'n halfraam kamera kan jy kyk na 'n 17 - 55mm f2.8. Dit is ook 'n baie goeie lens.

At 8:40pm on October 3, 2014, Anita du Toit said…

Dankie vir die moeite om die verstellings te gee Piet, Ek het nogal gewonder oor die "Auto" :-)

At 9:42pm on August 27, 2014, Riaan said…

Eish Piet ek sien jy't die 17de verjaar, skuus ek't vir lang tyd nie by FS uitgekom en dit gemis. Baie blessings vir jou volgende lewensjaar

At 11:09pm on August 17, 2014, Anita du Toit said…

Ek hoop jy het sommer 'n heerlike verjaarsdag gehad en dat jou nuwe lewensjaar vol vreugde en vrede sal wees!!!

At 2:17pm on August 17, 2014, Ferdinand van der Merwe said…

Baie geluk Piet met jou verjaarsdag en jou mooi foto's en sommer alles van die bestevir die tye wat nog kom ons gesels gou weer!

At 1:29pm on August 17, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Piet, dankie vir die mooi foto's en al die boodskappies wat daarmee saamgaan. Mag jy ’n gesonde en geseënde jaar hê wat voorlê. Hoop jy word lekker bederf, stuur foto met verjaarsdag koek en kersies. ☺

At 9:41am on August 17, 2014, Elna Geringer said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Piet,mag jy n wonderlike dag geniet en mag jy Jesus vreugde elke dag vorentoe voel en ervaar. Op verjaardae mag n mens "demanding" wees hoor...........geniet die dag

At 4:53pm on June 24, 2014, Josef Steyn said…

Middag Piet,
As ek Pieter Steyn reg verstaan het julle gesin 'n groot verlies ondervind. As dit julle is weet dan dat ek en Elsa aan julle dink en krag toebid vir die moeilike dae wat voorle.

At 7:41pm on May 13, 2014, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Piet en vir die vraag. Omdat dit so donker was, was instellings nogal moeilik. Onder gewone omstandighede het 'n mens baie meer vryheid om instellings te verander want jy kan kort na mekaar fotos neem en evalueer. Daardie aand was dit maar 'n geval van "neem en kyk wat kom". Die maan se posisie was net so 'n entjie bokant die boonste deel van die foto en reg onder hom was dit dus baie helderder verlig as op die strand naby my. Die enigste manier om daardie deel ook reg te belig sou wees om meer as een foto te neem waarvan by sommiges minder lig toegelaat moes word. Later kon hulle dan gekombineer word. Die lig het egter ook baie vinnig verander en dalk was meer as een foto dalk nie moontlik nie. Dit was ook die eerste keer dat ek so iets probeer het.

At 8:06am on May 12, 2014, Petro Geldenhuys said…

Baie dankie Piet vir die mooi verjaarsdag wense.

At 1:44pm on September 22, 2013, Amanda Coertze said…

Piet waar is daardie foto's van jou  en my maatjie  wat altyd 'n goeie woordjie het vir my foto's!!!

 

At 7:14am on September 22, 2013, Pierre Hardinge said…

My ou vriend daar is mos geen rede waarom ek moet of kan kwaad wees nie...het ek dalk iets gese of gedoen wat so iets sal voorstel?

As ek dalk iets dergliks gedoen vergewe my my asb en se vir my wat dit is asb...?

Ek is die laaste tydjie baie onaktief op fotoskool....ek prober nog steeds elke dag fotos plaas, maar aan gesprekke neem ek beswaarlik deel...ek het ontsaglik baie baie werk en verantwoordlikhede by die werk wat my geweldig besig hou...

Piet ek kry nie meer tyd om op fotoshoots te gaan nie ek krap rond op my laptop opsoek na fotos uit die argiewe....as alles flot verloop dan gaan ek vanaand prober vir n sunset fotosessie.

Vriendelike groete

Pierre

At 6:30pm on August 30, 2013, André Pretorius said…

Dankie Piet waardeer!

At 7:28pm on August 17, 2013, Liz said…

Geluk met jou verjaardag!!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html