Dean Swanepoel's Comments

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:15pm on May 24, 2019, Josef Steyn said…

Hi Dean, Dankie vir jou nota. Omdat die boek ook in e-formaat is, kan ek te enige tyd veranderings aanbring. As ek reg onthou wou ek van jou geboue-foto's gebruik. Ek sal bietjie kyk. 

At 1:59pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Dean, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. (Jou geboue-foto's). Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 5:49pm on June 14, 2018, gabriel parsons said…

thank you very much

At 5:10pm on May 22, 2018, Tina le Grange said…

Hallo Dean, jy vra of ek en Gerrie saam in Graaff Reinet gewees het.  Ja ons het via Graaff Reinet gery na die Oos-Vrystaat, naby Clarens oorgebly en ook Golden Gate besoek in April.  Dit was heerlik om saam foto's te neem.

At 8:56am on April 1, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Dankie vir jou mooi foto's van Mosambiek, dit maak die wêreld vir ons oop. Hou so aan.

At 5:14pm on March 31, 2015, Anita du Toit said…

Hi Dean.. jy moet jou verjaarsdag more geniet waar jy ook al is! Seenwense op jou nuwe lewensjaar. Dankie vir jou aandeel in Fotoskool, ons geniet jou foto's.

At 4:24pm on March 31, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Dean. 

Dit is lekker dat jy deel is van ons groep want ek leer ook by jou

Beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar

At 3:14pm on March 31, 2015, Willie Schoombee said…

Hi Dean, Congrats with your birthday today, many happy ones to come and may you be specially blessed in this coming year. Regards. Willie.

At 1:32pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hi Dean tnx for getting back re my earlier comment. No I'm not a Herpetologist but in love with most animals spesifically snakes, birds, amphibians and insects and very interested in fungi

At 12:03pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hey Dean, tnx for your comment on the Reed Frog. You said u saw some beauties in Angola, did u work there or were u there as National Serviceman?

At 9:00pm on August 4, 2014, Anita du Toit said…

Hi Dean, die dodge en burn tools kry jy ongelukkig net in Adobe Photoshop. Dit is nou regtig 2 handige tools daardie. Die Dodge tool gebruik jy om donker dele ligter te kry, of sommer net lewe in 'n seker deel van 'n foto te blaas. Die Burn tool maak jy weer oorbeligte dele donkerder, of om definisie te gee aan dele in 'n foto.

At 12:00pm on June 11, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Dean jy kan op Picasa ook jou foto draai.  Gaan bo na PICTURE, Batch Edit, rotate clock wise. Kyk of jy reg kom.

At 9:35am on June 10, 2014, Amanda Coertze said…

Dankie Dean vir die wense....

At 3:21pm on April 18, 2014, Carl Joubert said…

Hallo Dean baie welkom by Fotoskool. Kan nie wag om van jou fotos te sien nie. gaan jou een stuur en kyk of dit uitkom.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html