Gerrie Lambrechts's Comments

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:28pm on January 14, 2019, Marianna Loots said…

(lag) Gerrie dankie dis lekker om weer terug te wees op Fotoskool. Dit was net n grap ek gaan nie trou nie

At 12:24pm on August 19, 2018, Johanna Malherbe said…

Baie dankie vir jou uitnodiging Gerrie. Geniet jou dag! En baie dankie vir al jou mooi kommentaar met my fotos. Altyd lekker om by jou te kan leer.

At 4:21pm on August 5, 2018, Anita du Toit said…

Baie dankie vir die mooi verjaarsdagwense Gerrie, ek waardeer dit.

At 6:50pm on June 25, 2018, Magda vd Merwe said…

Haai Gerrie, hoop dit gaan goed met jou.

Oor jou vraag rondom Visvalk en Visarend.

Hulle is omtrent dieselfde, die Visarend is net meer gewild as die Visvalk ook baie skaars. Ek sal more n foto laai van die Visarend.

Dis maar die Arend en Valk spesie.

Liefde groete Magda.

At 3:23pm on June 5, 2018, Liz said…

Hi Gerrie. Hoe gaan dit? Eks tans op ‘n lang toer oorsee. Was vir ‘n week in Iceland en wat ‘n awesome land!! Ek tans in London by my seun. Volgende week gaan ons per trein onder die see na Amsterdam ens. Groete 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html